Sprays & Drops
Bone Strenghtner
Osteoporose. Verkalking van bene. Bespoedig herstel van beenbreuke. Versterk hare, tande, naels.
Digestive
Sooibrand. Swak spysvertering. Maagsere. Spastiese kolon. Gastritis. Koliek. Opgeblaasdheid.
Spray and Sleep
Help om natuurlike slaappatroon te bevorder. Bevat Hops en Skullcap.
Muscle Relaxing
Spiersametrekkings. Krampe. Spierinflammasie. Anti-spasmodies en kalmerend. Spierspasmas. Vir Gordelroos in kombinasie met Spannings Druppels en Afrika Aartappel Salf.
Tension
Angsaanvalle. Verlig slaaploosheid en hiper-aktiwiteit. Depressie. Gordelroos. Senuweepyn. Neuralgia. Vir slaaploosheid in kombinasie met Bynier Druppels en Afrika Aartappel Salf. Kan tot 40 druppels op 'n slag neem.
Thyroid (Skildklier)
Reguleer die werking van die skildklier. Versnel metabolisme. Reguleer gewigsprobleme. Vir oor- en onderaktiewe skildklier. Kan saam met doktermedikasie gebruik word.
Sinus
Open sinuskanale. Asma. Verkoue. Hoes. Griep. Slym. Hooikoors. Longvliesonstekking. Emfiseem. Allergieë. In kombinasie met Afrika Aartappel Druppels en Afrika Aartappel Salf.
Nerve Strengthner
Spanning en depressie (volwassenes). Moegheid. Senuweepunte.
Rosemary
Verhoog lae bloeddruk. Moegheid en uitputting.
Smoke Quit
Verminder drang na rook. In kombinasie met Spannings Druppels en Anti-Oksidant Druppels.
Prostate
Anti-inflammatoriese en anti-septiese middel vir prostaatvergroting en prostaatinfeksies. Ongemak by urinering. Prostaatkanker.
Parkinsons
Verskaf suurstof na spiere, brein en bloedstroom. Verlig spanning en bewerasies.
Pancreas
Vir diabete. Reguleer werking van pankreas en herstel suikerbalans (hoë- en lae bloedsuiker). Pankreasontsteking. In kombinasie saam met die Aardruppels.
Ear Drops
Word direk in die oor gegooi. Oorpyn. Oorontsteking. Harde was. Babas en volwassenes.
Ear
Word gedrink. Suising en pyn in die ore. Oorontsteking. Balansprobleme.
Eye
Word gedrink. Verbeter oogspiere. Verskaf suurstof aan die oë. Verbeter sig. Vir droe oë, Katterakke.
Kidney Cleanser
Urinewegontsteking. Blaas- en nierprobleme. Nierstene. Bednatmaak by kinders. Anti-inflammatories. Antibiotika en vogafdrywend.
Respir-Eze
Asma Emfiseem. Hoes. Griep. Verkoue. Sinus. Brongitis, Blokkasies. Slym. Mangels- en keelinfeksies. Verlig koors, bou immuniteit en stimuleer witbloedselle. Ontspan seer spiere, vergemaklik spasmas en krampe.
Magnesium Oil
Natuurlike pynverligter. Help om normale slaappatroon te bevorder. Gee energie. Dien as Spierverslapper - laat spiere ontstan. Spuit op pynlike dele op lyf. Neem pyn onmiddellik weg.
Stomach
Hardlywigheid. Verbeter peristalsis.
Body Cleanser
Suiwer ingewande. Ligte lakseermiddel. Verbeter die werking van die limf, niere, pankreas, lewer en kolon. Suiwer die liggaam op natuurlike wyse.
Liver
Ontgif die lewer. Geelsug. Galblaasprobleme. Galstene. Verharding van die lewer. Hepatitus. Waterretensie. Hardlywigheid.
Libido Enhancer
Bevorder seksuele bekwaamheid. Vir die behandeling van erektiele/ereksie disfunksie, onvrugbaarheid, impotensie en 'n lae seksdrang. Dit verbeter seksuele stamina, werk uitputting/afmatting teen en gee baie energie. Balanseer hormoonstelsel. Bevorder bloedsirkulasie en is 'n senuwee stimulant.
Gland (Klier)
Mangels- en limfklierontsteking. Laringitus. Ook vir borskanker gevalle. Vir sweet.
Kanna
Werk depressie en verslawing teen. Gee energie. Hierdie Spray/Kapsules bring jou in 'n baie goeie gemoed/stemming/luim/bui. Werk ook spanning/stress teen.
Inflammation
Rumatiek. Gout. Gewrig- en spierpyne. Verdryf uriensuur en alkaliseer die liggaam. In kombinasie met Afrika Aartappel Salf.
Immunity
Natuurlike antibiotika. Stimuleer selvorming. Bou immuniteit teen virus- en bakterie-aanvalle. Bevorder herstel na siektes.
Hormone
PMS en Menopouse probleme. Abnormale eetlus, krampe en pyn. Warmgloede, "moodswings", depressie en ge-irriteerheid. Normaliseer vroulike hormoonbalans.
Infection Spray
Anti-inflammatoriese, anti-virale, anti-Bakteriese, anti-septiese en anti-fungus sproei. Bevry liggaam van aansteeklike/besmetlike siektetoestande. Is goed vir die limfstelstel en immuunstelsel. Vir wintersvoete, wintershande, winterstone. Vlooibyte. Goggabyte. Muskietbyte. Allergies. Wonde. Jeuk. Spuit op aangetaste liggaamsdele en/of per mond.
Headache & Migraine
Hoofpyn en migraine. Ontspan senuweestelsel en spierstelsel.
Hangover Relief
Hierdie kruie word tradisioneel gebruik om groot verligting te gee aan 'n "hangover". Dit voorkom vrye radikale skade en beskerm die lewer. Die Kruie Tinktuur is so saamgestel dat dit deur middel van die speekselkliere onder die tong direk opgeneem word en na die bloedstroom vervoer word. Dit verseker doeltreffendheid en vinniger resultate as tablette. Hangover Spray kan ook as voorkomend gebruik word. Word mondelings onder die tong gespuit.
Flu
Konsentreer op griep en verkoues.
Memory
Verbeter Bloedsirkulasie na brein. Verbeter geheue en sentrale senustelsel. Bevorder konsentrasie en geheue.
Epilepsy
Vermeerder suurstof na brein. Verbeter geheue en sentrale senustelsel.
Energy
Vir sport- en sakelui. Moegheid en uitputting. Help teen impotensie en reguleer hormoonakiwiteite en wanbalanse.
Appetite Booster
Bevorder eetlus - alle ouderdomme. Anorexia. Verminder depressie en lusteloosheid a.g.v. eetlusprobleme.
Drug Quit
Onderdruk drang na dwelms. Kalmeer persone met dwelm probleme. In kombinasie met die Afrika Aartappel Tee, knippie sout in tee en Rook Druppels.
Diarrhoea
Spysverteringskanaalinfeksie. Akute diaree. Vloeistofverlies. Genees en versterk slymvlies. Verlig koliek.
Candida
Verlig erge vaginale infeksies, Hardlywigheid en/of diaree, branderige urinering, ongereelde of geen menstruele siklus, gereelde hoofpyn, kroniese moegheid, prikkelbaarheid, nasale jeuk, kroniese kongestie (sinus en brongitus), spierpyn (lae rug en nek), seer keel, buikswelling, koorsblare, depressie en angstigheid, wasige of dowwe visie en drywende voorwerpe in die oog.
Bacteria
Antiseptiese- en antibakteriese middel. Effektief teen parasiete en inflammasie van wonde en sere. Word ook uitwendig aangewend in kombinasie met Clear Skin Gel.
Adrenal (Bynier)
Stimuleer bynierwerking en help teen spanningstoestande. Beskerm liggaam teen infeksies. In kombinasie met die Spanningsdruppels. Vir slaaploosheid.
Blood Cleanser
Natuurlike antibiotika. Ontgif die lewer en suiwer die bloedstroom. Bevorder die herstel van velaandoening, aknee, ekseem, psoriasses en pitswere.
Blood Pressure
Hoë Bloeddruk. Cholesterol. Aarverkalking, vetneerslag in are. Hartkloppings. Angina. Versterk die hart en verbeter bloedsirkulasie met Afrika Aaartappel Druppels. Kombinasie met suurlemoensap.
Bone & Inflammation
Beenversterker en inflammasie kombinasie.
Bladder Control
Versterk die blaasspiere. Ryk aan fosfor en kalsium. Kombinasie met die Nierreiniger Druppels.
Alzheimer's & Memory
Verskaf suurstof en maak are oop in liggaam en brein. Verhoed verdere agteruitgang en verkalking in brein en liggaam.
Anti-Oxidant
Beskerm liggaam teen opbou van gifstowwe wat inflammasie en siektes veroorsaak. Voorkom siektes en virusse.
Africa Potato
Energieverskaffer. Beheer bloeddruk. Bou immuniteitselle vir weerstand teen siektes. Verlig artritis, rumatiese artritis, porfirie, prostaat-, blaas- en nierkwale. Gout. Chemoterapie newe effekte. Vertraag kankergroei. Belangrike voedselaanvulling. Suksesvol in die behandeling van meeste siektetoestande.
Animal Pest Control Spray
Om vlooie, bosluise en insekte van alle diere af weg te hou. In mond en/of drinkwater.
Animal Infection Spray
Vir alle diere. Jeuk, allergie, wonde, ekseem, velaandoenings, vlooi- en spinnekopbyt, muskietbyt, "rash". Spuit in mond en/of drinkwater en/of op lyf.
Vein Spray and Drops
Aarinflammasie, enige aarverwante siektetoestande, spatare, spataarsere, bloedsirkulasie. Word saam met Pankreas Druppels in kombinasie vir suikersiekte gebruik.
IBS
IBS: Vir enige maag- en dermprobleme. Ook Chron's Disease.