Cosmetics Products
Refresh Moisturiser & Cleanser (Day & Night)
CREAM: Aloe Vera, Bulbinella, Echinacea. Kombinasie-, olie-, akneevel. CLEANSER: Aloe Vera, Green Tea, Lemon Grass. Kombinasie-, olie-, akneevel.
Revive Moisturiser & Cleanser (Day & Night)
ROOM: Dit is 'n vogroom vir dag en nag gebruik. Verminder velvlekke, plooie en bevogtig die vel en verbeter elastisiteit. Gee Gesonde en sagte voorkoms aan die vel. Beskerm en herstel beskadigde selle. Verfris en verlewendig die vel. Bestanddele is Hypoxis Hemerocallidea (Afrka Aartappel), Evening Primrose Olie, Avokado Olie en Wheat Germ (Vitamine E). CLEANSER: Evening Primrose, Aloe Vera, Africa Potato. Droeë, moeë, volwasse vel.
Pain-Eze Bath Salt
Goed vir pynverligting. Een eetlepel sout in badwater. Kan ook onder stort gebruik word - smeer een eetepel sout oor nat lyf vir 30 sekondes aan en spoel liggies af. Neem spierpyne weg en laat ontspan spiere. Gee ook baie verligting aan spier- en gewrigspyne en pyn in litte. Verlig artritis, gout en rumatiekpyne.
Herbal Body Wash
Anti-bakteries. Anti-funginaal. Effektief teen alle velaandoenings. Verlig psoriases. Akneevelle.
Relaxing Bath Salt
Vir gespanne spiere. Spierkrampe en -spasmas.
Herbal Body Lotion
Nie-olierige velvoedingsroom. Vinnige velabsorbsie.
Lice Shampoo
Luiswerend, spesiaal vir skoolgaande kinders. Smeer aan lyf vir muskiete. Gebruik in badwater as middel teen muskiete.
Herbal Hair Shampoo
Bevorder haargroei. Skilferwerend. Gee glans aan hare. Beskadigde hare. Algemene opknapper.
Hair Growth Tonic
Stimuleer haarwortels. Bevorder gesonde haargroei. Versterk hare.
Hair Conditioner
Versag en voed droë hare. Verminder haarkoeke. Bevorder haargroei.
Pet Shampoo
Verdryf vlooie. Bevorder haargesondheid. Verlig velirritasie. Nie giftig vir mens of dier.
Bath Soap
Aknee. Velaandoenings. Sensitiewe vel. Psoriases. Ekseem. Uitstekende skeerseep.