Slimming Products
Slimming Spray & Drops
Eetlusdemper. Verteer vette in die lewer. Versnel metabolisime. Verbeter spysvertering. Reinig kolon, lewer, niere en spleen. In kombinasie met Afrika Aartappel Kapsules/Tablette en Verslankings Badsout/Verslankings Gel. 10 Druppels of 5 Sprays moet 30 minute voor ete geneem word onder die tong. Bevat 46 verskillende soorte kruie wat geen newe-effekte, interaksie of botsing het nie.
Stevia
Natuurlike versoeter - vir diabetes en verslanking. Word gebruik in tee, koffie, slaaie, groente, nageregte, Enige voedselgeregte en drinkgoed. Geen newe-effekte en na-smaak nie - Natuurlike oorsprong van die Steviaplant.
Body Cleanser
Suiwer ingewande. Ligte lakseermiddel. Verbeter die werking van die limf, niere, pankreas, lewer en kolon. Suiwer die liggaam op natuurlike wyse. U detox die hele tyd met die gebruik van hierdie Druppels & Sprays. 10 Druppels of 5 Sprays direk nadat Verslankings Druppels of Spray geneem is.
Africa Potato Tablets
2 Tablette soggens direk na 'n ligte ontbyt. Dit is ryk aan voedselaanvulling, vitamine en minerale en neem die soetlus en tussen-in 'cravings' heeltemal weg.
Hoodia Capsules
Verslanking. Slimming. Spysvertering.
Fat Blocker
Fat Blocker. Blok vet.
Slimming Bath Salt
Ontgif die vel. Open verstopte porieë. Stimuleer vet- en sweetkliere vir afskeiding. Verloor sentimeters en maak vel lekker styf. In kombinasie met Verslanking Druppels en Afrika Aartappel Tablette/Kapsules. Indien u bad, gooi 'n eetlepel van die Verslankingssout in u badwater (slegs elke 2de aand) en lê daarin vir 20 minute. Indien u stort, was u lyf met Lyfseep, spoel af, los u lyf nat en vryf 'n eetlepel Verslankingssout oor die areas waar u wil verslank, laat vir 30 tellings op die vel en sp...
Hoodia Slimming Gel
Breek selluliet af. Word deur vel geabsorbeer om honger te stil. Wend soggens aan oor areas waar u wil verslank - verkieslik oor die maag - net 'n eetlepel.




